Displaying items by tag: bewaring

Corné Edwards het 'n obsessie met lap. In haar werk as grafiese kunstenaar en modeontwerper is sy egter nie net gepla met die patroontjies op die lap nie. Sy gee ook om waar dit vandaan kom. Mari Beukes het met haar gaan gesels oor haar omgewingsvriendelike klerereeks en die idee dat klere nie net hergebruik nie, maar ook herwin kan word.

Die lig stroom wit deur Corné Edwards se woonstelvensters. Dit weerkaats oor die leë vloer se houtpatrone en teken 'n blink randjie om haar gesig en kort geknipte swart hare. Waar sy in die hoek van die vertrek sit, lyk sy amper te fyn en te weerloos mooi om alleen in so 'n groot, oop ruimte te woon ' soos 'n skoenlapper alleen in 'n groot glasfles.