Displaying items by tag: Slow Food

Siek en sat van die gejaagdheid van die stadslewe? Gesinslede sien mekaar soms net oor naweke. Insidente van spanningsverwante siektes styg jaarliks. Die koop, voorbereiding en gebruik van voedsel is net nóg een van die gejaagde aksies wat daagliks moet plaasvind.